Klippe wat op eilande in die Stille Oseaan gebruik is as ruilmiddel/geldeenheid. Dié klippe is uitgegrawe op eiland soos Palau of Guam, honderde kilometers van waar dit gebruik is.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.