Feliks Joesoepof

Prins Feliks Joesoepof

Volle naam Feliks Feliksowitsj Joesoepof
Huis Joesoepof
Gebore (1887-03-23)23 Maart 1887,
Sint Petersburg, Russiese Ryk
Oorlede 27 September 1967 (op 80),
Parys, Frankryk
Eggenote Prinses Irina Aleksandrowna van Rusland
Kinders Prinses Irina Feliksowna Joesoepowa
Vader Graaf Feliks Feliksowitsj Soemarokof-Elston
Moeder Prinses Zinaida Nikolajewna Joesoepowa

Prins Feliks Feliksowitsj Joesoepof, graaf Soemarokof-Elston (Russies: Князь Фе́ликс Фе́ликсович Юсу́пов, Граф Сумаро́ков-Эльстон; 23 Maart [O.S. 11 Maart] 1887 – 27 September 1967) was ’n Russiese aristokraat, prins en graaf van die Joesoepof-familie. Hy is die bekendste daarvoor dat hy deelgeneem het aan die moord op Raspoetin.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne