Felinae | |
---|---|
Die jaguarundi, Puma yaguaroundi | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Felinae
|
Felinae is ’n subfamilie van die biologiese familie Felidae, die katagtiges. Die meeste is klein tot medium-grootte katte, hoewel dit ook groter diere soos die poema en jagluiperd insluit.