Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Fenella Woolgar | |
Geboorte | 4 Augustus 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Fenella Woolgar (gebore 4 Augustus 1969) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bright Young Things (2003) en in die televisiereekse Doctor Who (2005) en Home Fires (2015).