Ferdy Mayne

Ferdy Mayne
Geboortenaam Ferdinand Philip Mayer-Horckel
Geboorte (1916-03-11)11 Maart 1916
Sterfte 30 Januarie 1998 (op 81)
Nasionaliteit Duits
Kinders Belinda Mayne
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1922–96
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ferdy Mayne (11 Maart 1916 – 30 Januarie 1998) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Fearless Vampire Killers (1967), Where Eagles Dare (1968), Barry Lyndon (1975), en Conan the Destroyer (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne