Fernando Alonso

Fernando Alonso
Alonso in 2016
Alonso in 2016
Geboortedatum 29 Julie 1981 (1981-07-29) (43 jaar oud)
Geboorteplek Oviedo, Asturias, Spanje
Volle naam Fernando Alonso Díaz
Nasionaliteit Vlag van Spanje Spanjaard
Aktiewe jare 2001, 2003–2018, 2021-tans
Ou span(ne) Minardi, Renault Sport, Ferrari, McLaren-Renault, Alpine
Span in 2024 Aston Martin F1
Span in 2025 Aston Martin F1
Motornommer 14
Inskrywings 404 (401 begin)
Kampioenskappe 2 (2005, 2006)
Oorwinnings 32
Podiums 106
Loopbaanpunte 2337
Voorste wegspronge 22
Vinnigste rondtes 26
Eerste F1-wedren 2001 Australiese Grand Prix
Eerste wen 2003 Hongaarse Grand Prix
Laaste wen 2013 Spaanse Grand Prix
Laaste inskrywing 2024 Aboe Dhabi Grand Prix
Laaste seisoen 2024
Verlede jaar plek 9de (70 punte)

Fernando Alonso Díaz (gebore op 29 Julie 1981 in Oviedo) is 'n Spaanse Formule Eenrenjaer en 'n tweemalige wêreldrenkampioen. As 24-jarige wen hy sy eerste F1-titel in 2005 en word so die jongste persoon om 'n Grand Prix-seisoen te wen. Die rekord is in 2008 deur Lewis Hamilton en weer in 2010 deur Sebastian Vettel verbeter.

Fernando Alonso se eerste knortjor

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne