![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Fiat ![]() |
Ook genoem | Fiat Grande Punto Fiat Punto Evo |
Produksie | 1993–2018. |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Superminimotor |
Bakstyl | 3- en 5-deurluikrug 3-deur wa |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Fiat Uno |
![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Produksie | 1993–1999 |
Montering | Melfi, Potenza, Italië Mirafiori, Torino, Italië Termini Imerese, Palermo, Italië |
Ontwerper | Giugiaro(luikrug) Bertone (afslaankap)[1] |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 3- en 5-deurluikrug 2-deur afslaankap 3-deur wa |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.1 L I4 (petrol) 1.2 L I4(petrol) 1.2 L I4 16-klep (petrol) 1.4 L I4 turbo (petrol) 1.6 L I4 (petrol) 1.7 L I4 (diesel) 1.7 L I4 (turbodiesel) |
Ratkas | 5- of 6-gang handrat CVT outomaties |
Lengte | 3760 mm |
Breedte | 1625 mm |
Hoogte | 1450 mm |
Massa | 830 - 1040 kg (luikrug) 1070 kg (cabrio) |
Asafstand | 2450 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Fiat Barchetta Fiat Albea Fiat Doblò Fiat Palio Fiat Siena Fiat Strada Lancia Y |
![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Fiat Punto Classic Zastava 10 |
Produksie | 1999–2010 (Italië)[2] 2005–2011 (Serbia)[3] |
Montering | Melfi, Potenza, Italië Mirafiori, Torino, Italië Termini Imerese, Palermo, Italië Kragujevac, Serwië (Zastava Automobili) |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 3- en 5-deurluikrug 3-deur wa |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.2 L I4(petrol) 1.2 L I4 16-klep (petrol) 1.4 L I4 16-klep (petrol) 1.8 L I4 16-klep (petrol) 1.3 L I4 (diesel) 1.9 L I4 (DS diesel) 1.9 L I4 (JTD diesel) |
Ratkas | 5- of 6-gang handrat 5- of 6-gang semi-outomaties[4] 7-gang CVT semi-outomaties (Speedgear)[4] |
Lengte | 3800 - 3865 mm |
Breedte | 1660 mm |
Hoogte | 1480 mm |
Massa | 860 - 1050 kg |
Asafstand | 2460 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Fiat Barchetta Fiat Idea Lancia Ypsilon Lancia Musa |
Die Fiat Punto is 'n superminimotor wat sedert 1993 deur die Italiaanse vervaardiger Fiat vervaardig word, en reeds oor drie geslagte strek. Die derde geslag van die motor is bemark as die Grande Punto tussen 2005 en 2009, en die Punto Evo tussen 2009 en 2012.
Teen Februarie 2012 is byna 8,5 miljoen eenhede reeds geproduseer.
Attualmente da Mirafiori escono Fiat Multipla, Punto Classic, Idea, Lancia Musa e Alfa Mito. Entro l'anno le prime due andranno fuori produzione [Currently from Mirafiori are rolling out Fiat Multipla, Punto Classic, Idea, Lancia Musa and Alfa Mito. By the end of the year the first two will go out of production]