Fieseler Fi 156

Fieseler Fi 156
Fieseler Fi 156 in vlug tydens Flying Legends (Julie 2012)
Tipe Opservasies
Vervaardiger Fieseler
Morane-Saulnier
Nooiensvlug 24 Mei 1936
Onttrek Duitsland: 1945

Frankryk: 1970

Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Luftwaffe

Franse Leër
Franse Lugmag

Vervaardig 1937–1949 (1965 vir die MS 500)
Aantal gebou Meer as 2,900

Die Fieseler Fi 156 was 'n patrollievliegtuig wat gebruik is vir koördinering deur die Luftwaffe tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die C-5 model kon ook bomme dra. Dit was soortgelyk aan die Westland Lysander met 'n kort opstyg en landing vermoë. Die vliegtuig het die naam Storch (ooievaar) gehad. 'n Kenmerk van die vliegtuig is dat die vlerke kon terugvou tot teen die romp.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne