Filippo Lippi | |
---|---|
![]() Selfportret van Filippo Lippi | |
Geboortenaam | Filippo Lippi |
Gebore | omstreeks 1406 Florence, Republiek van Florence |
Sterf | 8 Oktober 1469 |
Veld | Skilderkuns, Fresko's |
Werke | Bekroning van die Madonna en Kind, Aankondiging (München) |
Fra oftewel "Frater" (Italiaans vir "broeder") Filippo Lippi (omstreeks 1406 – 8 Oktober 1469), ook bekend as Lippo Lippi, was 'n Italiaanse skilder van die Quattrocento (15de eeu).