Finn Jones

Finn Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Terence Jones
Geboorte 24 Maart 1988 (1988-03-24) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Finn Jones (gebore 24 Maart 1988) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Hollyoaks (1995), Game of Thrones (2011), en Iron Fist (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne