Fiona (sangeres)

Fiona
Geboortenaam Fiona Eileen Flanagan
Geboorte 13 September 1961 (1961-09-13) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fiona (gebore 13 September 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Quicksilver (1986), Hearts of Fire (1987), en The Doors (1991), en in die televisiereeks Miami Vice (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne