Fisher Stevens

Fisher Stevens
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Steven Fisher
Geboorte 27 November 1963 (1963-11-27) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fisher Stevens (gebore 27 November 1963) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Short Circuit (1986), Super Mario Bros. (1993), Hackers (1995), en Awake (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne