Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Florence Bates | |
Geboorte | 15 April 1888 |
---|---|
Sterfte | 31 Januarie 1954 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 dogter |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Florence Bates (15 April 1888 – 31 Januarie 1954) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rebecca (1940), The Moon and Sixpence (1942), A Letter to Three Wives (1949), en On the Town (1949).