Florence Eldridge

Florence Eldridge
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1901-09-05)5 September 1901
Sterfte 1 Augustus 1988 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Florence Eldridge (5 September 1901 – 1 Augustus 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Les Misérables (1935), Mary of Scotland (1936), Christopher Columbus (1949), en Inherit the Wind (1960).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne