Florence Pugh

Florence Pugh
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 Januarie 1996 (1996-01-03) (29 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2014–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Florence Pugh (gebore 3 Januarie 1996) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Falling (2014), Lady Macbeth (2016), en The Commuter (2018), en in die televisiereeks Marcella (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne