![]() |
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Florentine Rost van Tonningen-Heubel | |
---|---|
![]() Florentine Rost van Tonningen-Heubel in 2003 | |
Gebore | Florentine Sophie Heubel 14 November 1914 |
Sterf | 24 Maart 2007 |
Nasionaliteit | ![]() |
Bekend vir | Nazi-medewerker |
Eggenoot | Meinoud Rost van Tonningen |
Kinders | 3 |
Ouer(s) | Gustav Adolph Heubel (vader) Cornelie van Haren Noman (moeder) |
Florentine Sophie (Florrie) Rost van Tonningen-Heubel (gebore as Florentine Sophie Heubel) (14 November 1914 – 24 Maart 2007) was 'n bekende voorstander van die Nasionaal Sosialistiese Beweging (NSB) in Nederland, ook bekend as die "Swart Weduwee". Haar eggenoot was Meinoud Rost van Tonningen, die tweede leier van die NSB. Haar bynaam kom van haar voortgesette ondersteuning van die NSB na die Tweede Wêreldoorlog en die dood van haar man.