Fluviaal

Diep, eroderende glasiofluviale afsettings langs die Matanuskarivier, Alaska

Fluviaal is 'n term in geografie en geologie wat na die prosesse verwys wat met riviere en strome en die gevolglike afsettings en landvorme geassosieer word. Wanneer strome of riviere met gletsers, ysplate of yskappe geassosieer word, word die term glasiofluviaal of fluvioglasiaal gebruik.[1][2]

  1. K.K.E. Neuendorf, J.P. Mehl, Jr., and J.A. Jackson, eds., 2005, Glossary of Geology.
  2. Wilson, W.E. & Moore, J.E. 2003.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne