Fondue

'n Switserse kaas-fondue

'n Fondue (afgelei van die Franse fondu "gesmelt") was oorspronklik 'n gereg van gesmelte kaas wat sy oorsprong in die kookkuns van Romandie (die Franssprekende weste van Switserland) en Savoie het. Die term verwys vandag ook na soortgelyke geregte met gesmelte bestanddele soos sjokolade-fondue.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne