Ford Fiesta S2000

Ford Fiesta S2000

Nasser Al-Attiyah tydens die 2010 Finse Tydren
Oorsig
Vervaardiger Ford Motormaatskappy/M-Sport
Produksie 2009-
Montering Cockermouth, Engeland
Bakwerk en onderstel
Klas Super 2000
Uitleg Vierwieldryf
Spesifikasies
Enjin(s) 2.0 L inlynviersilinder, 16-klepper
Ratkas M-Sport/X-trac sesgang sekwesiële ratkas met AP koppelaar
Lengte 3958 mm
Breedte 1820 mm
Massa 1200 kg
Asafstand 2489 mm

Die Ford Fiesta S2000 is 'n Super 2000-tydrenmotor gebou deur M-Sport. Dit is gebaseer op die Ford Fiesta produksiemotor. Dit het sy rendebuut by die 78ste Rallye Monte Carlo in 2010 gemaak, met die fabriekspan M-Sport en bestuurders Mikko Hirvonen en Julien Maurin. Hirvonen het die tydren gewen.

'n Identiese motor was vir 'n paar jaar in Suid-Afrikaanse tydrenne in aksie, bestuur deur die suksesvolle Mark Cronje.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne