Ford Ka

Ford Ka Kool
'n Ford Ka Trend in die Hexriviervallei.

Die Ford Ka is 'n klein motortjie wat deur die Ford Motormaatskappy in Spanje, Pole en Brasilië gebou word. Die Ka het drie deure en is besonder gewild in Europa, waar ongeveer 1.5 miljoen reeds verkoop is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne