Ford Kuga

Ford Kuga
Oorsig
Vervaardiger Ford Motormaatskappy
Produksie 2007–huidig
Montering Saarlouis, Vlag van Duitsland Duitsland
Valencia, Vlag van Spanje Spanje
Chongqing, Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Yelabuga, Rusland[1]
Bakwerk en onderstel
Klas kompakte sportnutsvoertuig
Bakstyl 5-deurstasiewa
Uitleg voorenjin, voorwieldryf / voorenjin, vierwieldryf
Spesifikasies
Enjin(s) 1.6 L EcoBoost I4 (Turbopetrol)
2.0 L EcoBoost I4 (Turbopetrol)
2.5 L Duratec I4
2.0 L Duratorq I4 (diesel)
Ratkas 6-gang handratkas
GM-Ford 6-gang 6F35 outomaties
6-gang Ford PowerShift
Lengte 4524 mm
Breedte 1838 mm
Hoogte 1702 mm
Massa 1580 - 1707 kg
Asafstand 2690 mm
Plek in geskiedenis
Variante Ford Focus
Ford C-MAX
Lincoln MKC
Volvo C30
Volvo S40
Volvo V50
Mazda 3

Die Ford Kuga is 'n kompakte sportnutsvoertuig (SNV) wat sedert 2007 deur Ford vervaardig word. Dit is op die C1 platform gebaseer, wat ook die Ford Focus en Ford C-MAX ondersteun. Beide voorwielaandrywing en vierwieldryf is beskikbaar.

  1. "ford.com nuus". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2014. Besoek op 20 Februarie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne