Die Ford Everest, wat bekend staan as die Ford Endeavour in Indiese markte, is 'n mediumgroot sportnutsvoertuig (SNV) wat deur die Ford Motormaatskappy in Thailand sedert 2003 gebou word. Die Everest is 'n vyfdeur stasiewa variant van die Ford Ranger vierdeurbakkie.
![]() | ||
---|---|---|
Huidige modelle:
EcoSport
• Edge
• Expedition
• Explorer
• Everest/Endeavour
• Fiesta
• Figo
• Focus
• Galaxy
• Ikon
• Ka
• Kuga
• Mondeo
• Mustang
• Puma
• Ranger
• Territory
• Transit Custom | ||
Wysig hierdie sjabloon |