Fornax-sterrestelselswerm | |
---|---|
![]() | |
Soort | Sterrestelselswerm |
Sterrebeeld | Oond |
Waarnemingsdata (Epog J2000) | |
Regte klimming | 03h 38m |
Deklinasie | -35º 27' |
Aantal stelsels | 58 |
Ander name | |
NGC 1399-groep, Abell S0373, LGG 96 | |
Portaal ![]() |
Die Fornax-sterrestelselswerm is die tweede rykste sterrestelselswerm binne 100 miljoen ligjare[1] van die Aarde af – sowat 62 ligjare (19 parsek). Dit is egter baie kleiner as die Virgo-swerm.
Dit lê hoofsaaklik in die sterrebeeld Oond (Fornax) en is dalk verbind aan die nabygeleë Eridanus-groep. Hoewel dit klein vir ’n sterrestelselswerm is, leer dit ons van die evolusie van dié stelsels omdat dit die invloed wys van die samesmelting van ’n subgroep met die hoofgroep.[2]
In die middel van die swerm lê die sterrestelsel NGC 1399.[1] Ander lede sluit in NGC 1427A en NGC 1404.[1]
{{cite journal}}
: CS1 maint: date and year (link)