Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Forrest Landis | |
Geboorte | 9 Augustus 1994 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2003–2008 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Forrest Landis (gebore 9 Augustus 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cheaper by the Dozen (2003), Cheaper by the Dozen 2 (2005), Flightplan (2005), en Spy School (2008).