Forrest Tucker

Forrest Tucker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Forrest Meredith Tucker
Geboorte (1919-02-12)12 Februarie 1919
Sterfte 25 Oktober 1986 (op 67)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Forrest Tucker (12 Februarie 1919 – 25 Oktober 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Abominable Snowman (1957), The Crawling Eye (1958), en Chisum (1970), en in die televisiereeks F Troop (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne