Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
![]() | |
Volledige naam | Fortaleza Esporte Clube |
Bynaam | |
Opgerig | 18 Oktober 1918 |
Stadion | Castelão |
Kapasiteit | 58 300 |
Voorsitter | Jorge Mota |
Afrigter | Flávio Araújo |
Kompetisie | Campeonato Brasileiro Série B |
Fortaleza Esporte Clube is 'n Brasiliaanse sokkerklub in die stad Fortaleza. Die klub is in 1918 gestig as Fortaleza Sporting Club. Fortaleza is ook aktief in saalsokker, handbal en basketbal.