Algemeen | |
---|---|
Naam | Fosfien |
Chemiese formule | PH3 |
Molêre massa | 34 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 7803-51-2[1] |
Voorkoms | Kleurlose gas[1] |
Reuk | knoffelrig, vissig[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=631pm[2] |
Ruimtegroep | P4232 |
Nommer | 208 |
Smeltpunt | -133 °C[1] |
Kookpunt | -87,7 °C[1] |
Digtheid | 1,17 rel. lug[1] |
Oplosbaarheid | ~340 dpm in water[3] |
Kritieke temperatuur | +51,556 °C [1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Selfontbrandingspunt | +38 °C[1] |
LC50 | 22 dpm; 1 uur; rot |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Fosfien is 'n verbinding van fosfor en waterstof met die chemiese formule PH3. Dit kan as 'n hidried van fosfor beskou word of as 'n fosfied van waterstof.
Dit is 'n baie toksiese en brandbare gas.
Daar is ook afgeleide, gesubstitueerde verbindings soos CH3PH2 wat fosfiene genoem word.