Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Frances Gifford | |
![]() | |
Geboortenaam | Mary Frances Gifford |
---|---|
Geboorte | 7 Desember 1920 |
Sterfte | 16 Januarie 1994 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Frances Gifford (7 Desember 1920 – 16 Januarie 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hold That Woman! (1940), Border Vigilantes (1941), Jungle Girl (1941), en Tarzan Triumphs (1943).