Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Frances Lee McCain | |
Geboorte | 28 Julie 1944 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1969–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Frances Lee McCain (gebore 28 Julie 1944) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Footloose (1984), Gremlins (1984), Back to the Future (1985), en Stand by Me (1986).