Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Frances Sternhagen | |
Geboortenaam | Frances Hussey Sternhagen |
---|---|
Geboorte | 13 Januarie 1930 |
Sterfte | 27 November 2023 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1951–2023 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Frances Sternhagen (13 Januarie 1930 - 27 November 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Outland (1981), Misery (1990), en The Mist (2007), en in die televisiereeks Cheers (1982).