| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC9 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Sol Plaatje, Phokwane, Dikgatlong, Magareng | ||
Hoofstad | Kimberley | ||
Burgemeester | Achmat Florence (ANC) | ||
Grootste tale | Tswana, Afrikaans, Xhosa | ||
Oppervlakte | 12 349 km² | ||
Bevolking | 382 086 (2011) |
Die Frances Baard-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Diamantveld-distriksmunisipaliteit) is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Noord-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Kimberley. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC9. Dit is vernoem na Frances Baard in Junie 2001.