Francesca Capaldi

Francesca Capaldi
Geboortenaam Francesca Angelucci Capaldi
Geboorte 8 Junie 2004 (2004-06-08) (20 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2011–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Francesca Capaldi (gebore 8 Junie 2004) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Peanuts Movie (2015) en in die televisiereekse How I Met Your Mother (2005), A.N.T. Farm (2011), en Dog with a Blog (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne