Francesca Marie Smith

Francesca Marie Smith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 26 Maart 1985 (1985-03-26) (39 jaar oud)
Lincoln, Nebraska
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1991–2006, 2012–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Francesca Marie Smith (gebore 26 Maart 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Prince of Egypt (1998) en Hey Arnold! The Movie (2002), en in die televisiereeks Hey Arnold! (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne