Francesca Schiavone

Francesca Schiavone
Francesca Schiavone tydens die Franse Ope in 2015
Land Vlag van Italië Italië
Woonplek Milaan, Italië
Geboortedatum 23 Junie 1980 (1980-06-23) (44 jaar oud)
Geboorteplek Milaan, Italië
Lengte 1,66 m[1]
Gewig 64 kg[1]
Begin professioneel 1998
Afgetree 2018
Spelstyl Regshandig (eenhandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $11 324 245[1] (soos op 12 September 2018)[1] (53ste van alle tye)[2]
Amptelike webblad schiavonefrancesca.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 614–479 (56,18%)[1]
Loopbaantitels 8 WTA,[1] 0 ITF
Hoogste rang No. 4 (31 Januarie 2011)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope KE (2011)
Franse Ope W (2010)
Wimbledon KE (2009)
VSA-Ope KE (2003, 2010)
Groot toernooie
Toereindronde RR (2010)
Olimpiese Spele KE (2004)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 224–205 (52,21%)[1]
Loopbaantitels 7 WTA,[1] 1 ITF
Hoogste rang No. 8 (12 Februarie 2007)[1]
Australiese Ope HE (2009)
Franse Ope E (2008)
Wimbledon HE (2012)
VSA-Ope HE (2006)
Laaste opgedateer op: 12 September 2018.

Francesca Schiavone (Italiaans: [franˈtʃeska skjaˈvoːne]; gebore op 23 Junie 1980 in Milaan) is 'n voormalige Italiaanse professionele tennisspeelster. Sy begin in 1998 haar sport professioneel beoefen. Op 5 Junie 2010 wen sy die Franse Ope deur Samantha Stosur van Australië in die eindrondte met 6-4 en 7-6 (2) te verslaan. Hiermee word sy die eerste Italiaanse vrou wat 'n Grand Slam-enkelspeltitel wen.[3]

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 (en) "Francesca Schiavone". Women's Tennis Association. Besoek op 22 Februarie 2021.
  2. (en) "Career Prize Money Leaders" (PDF). Women's Tennis Association. 22 Februarie 2021. Besoek op 22 Februarie 2021.
  3. Italianer wen Franse Ope Geargiveer 7 Junie 2010 op Wayback Machine, Nuus24, besoek op 6 Junie 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne