Francesco Quinn

Francesco Quinn
Geboortenaam Francesco Daniele Quinn
Geboorte 22 Maart 1963
Sterfte 5 Augustus 2011(2011-08-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1985–2011
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Francesco Quinn (Rome, 22 Maart 1963 – Malibu, 5 Augustus 2011) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Platoon (1986) en Transformers: Dark of the Moon (2011), en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973) en Criminal Minds (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne