Francie Swift

Francie Swift
Geboorte 27 Maart 1969 (1969-03-27) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Francie Swift (gebore 27 Maart 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Two Weeks Notice (2002), Cop Out (2010), en All Good Things (2010), en in die televisiereeks Person of Interest (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne