Francis Ford (akteur)

Francis Ford
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Francis Feeney
Geboorte (1881-08-14)14 Augustus 1881
Sterfte 5 September 1953 (op 72)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Philip Ford (film director)
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Francis Ford (14 Augustus 1881 – 5 September 1953) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Purple Mask (1916), Berlin Via America (1918), en Crimson Shoals (1919).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne