Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Francis Matthews | |
Geboorte | 2 September 1927 |
---|---|
Sterfte | 14 Junie 2014 (op 86) |
Nasionaliteit | ![]() |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Francis Matthews (2 September 1927 – 14 Junie 2014) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Revenge of Frankenstein (1958) en Dracula: Prince of Darkness (1966), en in die televisiereekse St. Ives (1955) en My Friend Charles (1956).