Frank Finlay | |
Geboortenaam | Francis Finlay |
---|---|
Geboorte | 6 Augustus 1926 |
Sterfte | 30 Januarie 2016 (op 89) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Frank Finlay (6 Augustus 1926 – 30 Januarie 2016) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Othello (1965), The Wild Geese (1978), Lifeforce (1985), en The Pianist (2002).