Frank Langella

Frank Langella
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frank A. Langella Jr.
Geboorte 1 Januarie 1938 (1938-01-01) (87 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1963–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Frank Langella (gebore 1 Januarie 1938) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Masters of the Universe (1987), Frost/Nixon (2008), The Box (2009), en Robot & Frank (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne