Frank Vincent

Frank Vincent
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frank Vincent Gattuso Jr.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1976–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Frank Vincent is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Raging Bull (1980), Goodfellas (1990), en Casino (1995), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne