Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Frank Wilcox | |
Geboorte | 17 Maart 1907 |
---|---|
Sterfte | 3 Maart 1974 (op 66) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 dogters |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Frank Wilcox (17 Maart 1907 – 3 Maart 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Unconquered (1947), Samson and Delilah (1949), The Ten Commandments (1956), en Beginning of the End (1957).