Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Frankie Avalon | |
Geboortenaam | Francis Thomas Avallone |
---|---|
Geboorte | 18 September 1940 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 8 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Frankie Avalon (gebore 18 September 1940) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Alamo (1960), Dr. Goldfoot and the Bikini Machine (1965), Grease (1978), en Casino (1995).