Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Frankie Faison | |
Geboortenaam | Frankie Russel Faison |
---|---|
Geboorte | 10 Junie 1949 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1974–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Frankie Faison (gebore 10 Junie 1949) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Coming to America (1988), Thirteen Conversations About One Thing (2001), White Chicks (2004), en Adam (2009).