Frankie Muniz

Frankie Muniz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Francisco Muniz IV
Geboorte 5 Desember 1985 (1985-12-05) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Frankie Muniz (gebore 5 Desember 1985) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Dog Skip (2000), Big Fat Liar (2002), Agent Cody Banks (2003), en Stay Alive (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne