Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Franklin Cover | |
![]() | |
Geboortenaam | Franklin Edward Cover |
---|---|
Geboorte | 20 November 1928 |
Sterfte | 5 Februarie 2006 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Franklin Cover (20 November 1928 – 5 Februarie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Stepford Wives (1975), Wall Street (1987), en Almost Heroes (1998), en in die televisiereeks The Jeffersons (1975).