Franklinse meeu | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. pipixcan
|
Binomiale naam | |
Leucophaeus pipixcan | |
![]() | |
Verspreiding van die Franklinse meeu:
Broeiplekke Migrasiestreek Oorwinteringsplek | |
Sinonieme | |
Larus pipixcan |
Die Franklinse meeu (Leucophaeus pipixcan) is 'n voël en somerswerwer wat die volopste is aan die Weskus en word selde in die binneland gesien. Die voël word 32 – 36 cm lank, 240 – 320 g groot met 'n vlerkspan van 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Franklin's gull.