Franz Drameh

Franz Drameh
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 5 Januarie 1993 (1993-01-05) (32 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Franz Drameh (gebore 5 Januarie 1993) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Attack the Block (2011), Now Is Good (2012), en Edge of Tomorrow (2014), en in die televisiereeks Legends of Tomorrow (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne