Frasnium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Karboon Mississippium Tournaisium jonger
Devoon Laat Famennium 372,2–358,9
Frasnium 382,7–372,2
Middel Givetium 387,7–382,7
Eifelium 393,3–387,7
Vroeg Emsium 407,6–393,3
Pragium 410,8–407,6
Lochkovium 419,2–410,8
Siluur Pridolium geen gedef. ouer
Die verdeling van die Devoon (IKS).

Die Frasnium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Devoon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die Frasnium was van sowat 382,7 tot 372,2 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Givetium-etage/tydsnede en gevolg deur die Famennium.

  1. Gradstein et al. (2012)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne