Fred Dryer

Fred Dryer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Frederick Dryer
Geboorte 6 Julie 1946 (1946-07-06) (78 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fred Dryer (gebore 6 Julie 1946) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Hunter (1984), Land's End (1995), en Hunter (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne